Tel: 021 418 3090        E: reception@avengmedia.co.za

Is jy a dinamiese verkoopskonsultant wat teikens en doelwitte telkens kan bereik?
Benodig jy ‘n beroepsverandering en ‘n gemeenskap van energieke, positiewe medewerkers?
Aveng Media, ‘n groeiende tydskrif uitgewer, is op soek na opgewonde, uitgesproke en eerlike mense (wat goeie verhoudings met ons kliënte kan opbou) om aan te sluit by ons Moeder & Kleuter tydskrif.
Ons glo dat ‘n maatskappy se kenmerke en waardes – sy bestaansrede – besonders moet wees. Vir enige maatskappy om te vorder, moet elke spanlid dieselfde waardes deel.
Ons soek vir mense met ‘n passie vir interaksie met ander.
Vereistes:
• Ervaring in media / die uitgewersbedryf
• Uitstekende vaardigheid in kommunikasie
• Goeie houding / positiewe vooruitsig
• Begeerte om erkenning te ontvang vir jou prestasies
• Spangeoriënteerd en gemotiveerd om daaglikse en weeklikse verkoopsdoelwitte te bereik
• Moet eie initiatief kan neem
• Moet geesdriftig wees oor persoonlike interaksies

Apply Online

Fields with (*) are compulsory.

Categories:

0 Comments

Leave a Reply

Avatar placeholder

Your email address will not be published. Required fields are marked *